Verreikende gevolge vir die samelewing weens droogte se impak

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, en landbou-ekonoom, professor Johan Willemse, gaan voort met 'n gesprek rakende die droogte en die impak op die samelewing wat regstreeks uitkring.
7 Feb 2016 9PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min