Vraag na koringsaad blyk of dit vanjaar die hoogte inskiet

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, was verlede week by die Bieliemieliefees op Reitz gewees waar sy 'n draai gaan maak het by die VKB-uitstalling. Daar het sy met die landboumaatskappy se saadverwerkingshoof, Narika Delport, gesels oor wat aan die gang is hierdie seisoen.
15 Feb 2016 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min