Edenburg-boere se reserwes uitgeput

Loading player...
Boere op Edenburg het gister ‘n voerskenking van Vrystaat Landbou deur Voermol gekry. Dit is toe tussen ongeveer 50 beginnerboere in die omgewing verdeel. OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het met Edenburg Boerevereniging se voorsitter, André van Wyk, gesels oor die skenking, sowel as oor die stand van sake in die streek.
15 Mar 2016 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min