Konferensie wil jong boere in staat stel om land te verbeter

Loading player...
Die Transvaal Landbou-unie van Suid-Afrika, TLU SA, hou vandag, 15 Maart, sy jaarlikse Jongboer-konferensie in Midrand. OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het gister met die organisasie se Jongboer-komiteesekretaris, Elzette Rautenbach, gesels oor die geleentheid.
15 Mar 2016 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min