Dr Laubscher gesels oor King verslag

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels vandag met landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, oor King IV - die jongste weergawe van die King-verslag.
16 Mar 2016 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min