VKB Graan se hoof gesels oor outomatiese monsternemingstelsel

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur Sabrina Dean, gesels met VKB Graan se Uitvoerende Hoof, André Odendaal, oor ‘n outomatiese monsternemingstelsel wat reeds by vier van hul silos geïnstalleer is.
25 Mar 2016 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min