Vrystaat jongboer positief oor die toekoms

Loading player...
OFM-nuus se landbou redakteur Sabrina Dean was gister net duskant Bothaville in die Vierfontein distrik om op die plaas St Helena van DJ van der Linde, die Vrystaat Landbou Jongboer van die Jaar, te gaan kuier. Met hierdie gesprek vertel Van der Linde bietjie meer oor sy positiewe benadering aan die lewe en gee hy ook meer agtergrond oor sy boerdery. Die van der Linde’s boer all jare in die Vierfontein omgewing en hy is die sesde geslag. Sy boodskap aan sy mede jongboere is dat daar wel ‘n goeie toekoms in die landbou is:
27 Apr 2016 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min