NW-Jongboer-voorsitter reg om ontwikkeling te promoveer

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met Gideon van Zyl, nuutverkose voorsitter van Agri Noordwes-Jongboervereniging. Van Zyl, wat voorheen vise-voorsitter van die vereniging was, vertel hy is ‘n beesboer in murg en been en sien uit na die uitdagings wat voorlê. Hy sê dit is vir hulle baie belangrik om ontwikkeling onder jongboere te bewerkstellig en moedig ander jongboere aan om betrokke te raak en sodoende groter leierpotensiaal te ontlok.
2 May 2016 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min