Bees-interrasklas skei die skape van die bokke

Loading player...
Een van die laaste hoogtepunte op die Bloemskou se landbouprogram, wat verlede week tot ‘n einde gekom het, was die Absa Vleisbees-interras-kompetisie Vrydag. OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, was daar en het met Bloemskou se vise-president van landbou, Coen van Tonder, gesels oor die kompetisie.
9 May 2016 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min