Aartappels SA se hoof gesels oor jongste prystendense

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met Aartappels SA se hoof uitvoerende bestuurder, André Jooste, oor die huidige stand van sake wat betref aartappelpryse in die land. Hy vertel dat daar vir ‘n geruime tyd baie prysuiterstes ervaar is, maar dat pryse in April-maand heelwat gedaal het van die rekord-hoë pryse wat in Januarie gerealiseer het. Hy sê die verwagting is dat die gewone seisoenale tendens vir die res van die jaar tot en met Desember kan realiseer met moontlike stygende pryse vorentoe:
10 May 2016 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min