Nampo Opening

Loading player...
Een van die se grootste gebeurtenisse op die landbou kalendar vind hierdie week plaas, naamlik die Nampo Oesdag wat op Nampo Park net buite Bothaville vanaf 17 tot 20 Mei plaasvind. OFM-nuus se landbou redakteur Sabrina Dean het met ‘n paar mense gesels oor die Oesdag en het hierdie verslag saamgestel wat ‘n bietjie meer verduidelik oor die geskiedenis, die doel van gebeurtenisse soos Nampo.
16 May 2016 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min