Nampo Oesdag Cobus van Coller

Loading player...
Nampo Oesdag 2016 gereed om besoekers te ontvang.

Die jaarlikse landbou Nampo Oesdag op die Oesdagplaas buite Bothaville in die Vrystaat is reg om besoekers te ontvang vanaf 17 Mei tot 20 Mei. Die Nampo Oesdag is een van die grootste landbou vertoonvensters in Suid-Afrika en Afrika. Ofm se landbouredakteur Sabrina Dean het met Cobus van Coller gesels oor hulle gereedheid vir besoekers…
18 May 2016 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min