Dr. Kobus Laubscher - Nampo

Loading player...
OFM-nuus se landbou redakteur Sabrina Dean gesels met landbou-ekonoom dr. Kobus Laubscher oor Nampo en die rol wat sulke geleenthede speel. Hy sê dit dien as 'n netwerk platform vir boere, dit skep geleentheid om die werk wat op plaasvlak gedoen word met selfs stadsjapies te deel en dit is ook 'n plek waar boere planne kan maak vir die toekoms...
19 May 2016 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min