Wat kan Nampo vir stadsjapies bied?

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, oor Nampo en die rol wat sulke geleenthede speel. Hy sê dit dien as 'n netwerk-platform vir boere, dit skep ‘n geleentheid om die werk wat op plaasvlak gedoen word, met selfs stadsjapies te deel. Dit is ook 'n plek waar boere planne kan maak vir die toekoms.
19 May 2016 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min