Nuwe Vrystaatse RPO-voorsitter gereed vir wat voorlê

Loading player...
Die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) in die Vrystaat het verlede week tydens sy jaarkongres vir Nelius Ferreira as die nuwe voorsitter verkies. OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het met hom gesels hieroor en het ook bietjie uitgevra oor uitdagings in die bedryf, sowel as die positiewe elemente van die bedryf. Hy sê hy is baie opgewonde om in die posisie te dien.
14 Jun 2016 8PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min