Jongboere aangemoedig om tegnologie te omhels

Loading player...
Op die Agri Noordwes se Jongboerkongres vroeër vanjaar, het OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, met Danie Bruwer gesels, hoof van bemarking by Agrisig, oor die gebruik van tegnologie om risiko te bestuur. Hy vertel dat die toekoms van landbou in hierdie benadering lê en deel 'n oulike storie oor 'n boer wat baie gefokus is op presisie-praktyke wat slapelose nagte gehad het oor die verlies wat hy ly weens plante wat doodgetrap word deur sy presisie-hoogloopspuit...
15 Jun 2016 8PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min