Naspeurbaarheid al belangriker vir landbou-produkte

Loading player...
OFM-nuus se landbou-redakteur, Sabrina Dean, gesels met landboou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, oor naspeurbaarheid. Hy vertel dit word al hoe belangriker dat die eindproduk al die pad terug deur die waardeketting gevolg kan word tot die punt van oorsprong.
16 Jun 2016 8PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min