Universiteite onderteken landbou-ooreenkoms

Loading player...
OFM-nuus se Pieter Möller gesels in hierdie potgooi oor die invoer van lewendehawe uit buurlande en oor ‘n ooreenkoms wat deur twee universiteite oor landbou onderteken is. Hy vertel die Ross University se School of Veterinary Medicine en die Universiteit van Stellenbosch het ‘n ooreenkoms, eerste in sy soort, onderteken.
4 Jul 2016 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min