Vleistendense met Pieter en Peter

Loading player...
OFM-nuus se Pieter Möller gesels in hierdie potgooi met die vleiskenner, Peter Milton. Vandag se gesprek handel oor stoppellande wat soos ‘n geheime-wapen vir beesboere is. Hy praat ook oor aanvullende lek en sê dit lyk of beesboere en hoenderboere hande gevat het.
3 Jul 2016 3PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min