Bultfontein/Hoopstad-familieboerdery kyk vorentoe

Loading player...
OFM-nuus se Pieter Möller gesels in hierdie potgooi met die boer Jan Pienaar van die Bultfontein/Hoopstad-area. Pienaar sê hy boer saam met sy kinders met mielies, beeste en wild. Volgens Pienaar is die afgelope seisoen baie moeilik gewees. Hy gesels ook oor sy kampioen-koei en ander vertakkings van sy boerdery.
3 Jul 2016 3PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min