Wolproduksie neem toe regoor die wêreld

Loading player...
OFM-nuus se Pieter Möller gesels in hierdie potgooi oor die onlangse wolweek in Port Elizabeth. Hy vertel dat dr. George de Kock van Cape Wools SA sê dat wolproduksie wêreldwyd aan die groei is.
4 Jul 2016 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min