Senwes beleef hoogs volatiele landbousiklus

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het met Senwes Groep Uitvoerende Hoof, Francois Strydom, gesels oor die landboubesigheid se finansiële resultate wat op 1 Julie bekend gemaak is. Met hierdie uittreksel uit die volledige onderhoud vertel hy bietjie meer oor die moeilike jaar, maar sê hy ook dat daar wel goeie kontant gegenereer is.
5 Jul 2016 9PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min