Nuutste riglyne bespreek op misstof-simposium

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met Adam Mostert, die hoof- uitvoerende bestuurder van die Misstofvereniging van Suider-Afrika, wat bekend staan as Fertasa (Fertilizer Association of Southern Africa), oor sy simposium op 27 Julie in Pretoria. Die hoofdoel van dié simposium sal wees om te fokus op opdateerde riglyne van die vereniging, wat ook ‘n hoofstuk insluit oor presisie-boerdery. Mostert sê daar gaan ook twee buitelandse sprekers wees. Een van hulle gaan fokus op bemesting en plantvoeding na ‘n droogte:
14 Jul 2016 8PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min