Graan SA vier sy oudlede, geskiedenis

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, was Dinsdagaand op Nampopark net buite Bothaville vir ‘n funksie waar Graan SA afskeid geneem het van uitgetrede hoofbestuurslede. Graan SA se Geskiedenisoorsig is ook bekend gestel. Sy het ná die tyd met Uitvoerende Hoof, Jannie de Villiers, gesels oor die aand se gebeure, die geskiedenisboek en die onlangse reën.
27 Jul 2016 8PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min