Kos wat geproduseer word, moet beter benut word

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met dr. Kobus Laubscher oor die vraag na kos en hoe ons nie noodwnedig meer moet produseer nie, maar eerder die kos wat geproduseer word, beter moet benut. Hy deel interessante statistieke oor vermorsing en gesels ook oor hoe mense baie keer oningeligte besluite sal maak oor wanneer om kos weg te gooi...
26 Jul 2016 8PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min