Graan SA stel oorsig van geskiedenis beskikbaar

Loading player...
Die Graan SA Geskiedenisoorsig, ‘n Reis deur tyd, is Dinsdagaand amptelik bekend gestel tydens ‘n aandgeselligheid op Nampo-park. Dit is in die vorm van ‘n interaktiewe e-boek wat aanlyn by www.grainsa.co.za besigtig kan word, of as ‘n PDF-dokument afgelaai kan word. Met hierdie uittreksel uit sy volledige toespraak praat Johan Smit van Infoworks, een van die mense wat betrokke by die geskiedenisprojek is, oor die inhoud van die nege hoofstukke.
27 Jul 2016 8PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min