Entomoloog gesels oor navorsingswerk in mieliebedryf

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het onlangs met dr. Annemie Erasmus gesels, ‘n entomoloog wat as senior-navorser by die Landbounavorsingsraad se Gewassebeskermingsinstituut op Potchefstroom werk. Erasmus fokus op die mieliebedryf. Sy gesels in hierdie uittreksel uit die volledige onderhoud oor twee projekte waarmee hulle tans besig is. Sy vertel ook bietjie meer oor insekte wat van ekonomiese belang vir die mieliebedryf is:
30 Aug 2016 8PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min