Kongres se doel is om Noordwes-boere te bemagtig

Loading player...
Agri Noordwes bied volgende week sy jaarkongres op Lichtenburg aan. OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het met die organisasie se Uitvoerende Hoofbestuurder, Boeta du Toit, gesels oor wat die fokus vanjaar is. Du Toit gesels ook oor verkiesings en dat hulle vanjaar vir die eerste keer ‘n tweede vise-president gaan kies.
1 Sep 2016 8PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min