Nuus: Twee plaasaanvalle binne ure in die Vrystaat

Loading player...
Daar was gister in die vroeë oggendure twee afsonderlike plaasaanvalle in die Vrystaat, een in Bothaville en nog een in Smithfield. Die OFM-nuusspan het die plaas Grootkloof besoek en met die boer Piet Swanepoel gesels oor wat gebeur het. Hier is Karien Jordaan met die nuusberig wat gister uitgesaai is:
14 Sep 2016 8PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min