Veebedryf van nader bekyk

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher. In vandag se gesprek kyk hulle na die veebedryf en vra die vraag wat gaan gebeur as dit nou reën.
18 Sep 2016 8PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min