Graan SA gee erkenning aan land se beste ontwikkelende graanboere

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het gister Graan SA "Day of Celebration", bygewoon. Op hierdie geleentheid word erkenning gegee aan ontwikkelende boere. Sy gesels hier met Graan SA se tweede vise-voorsitter, Preline Swart, 'n vorige wenner. Swart sê die benoemings vir beste "subsistence" of bestaansboer en beste kleinboer beteken verskriklik baie vir ontwikkelende boere:
22 Sep 2016 8PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min