Bemagtig mense só met hoenderboerdery

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, oor die kwessie van hongersnood in Afrika en hoe dit voorkom kan word deur mense te bemagtig om met hul eie hoenders by die huis te boer. Hy verwys na berekenings wat deur die biljoenêr, Bill Gates, gemaak is. Die gesprek handel ook oor die hoeveelheid huishoudings in Suid-Afrika wat op een of ander manier by landbou betrokke is:
28 Sep 2016 8PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min