Landbou-ekonoom gesels oor die plaasprobleem

Loading player...
OFM-nuus se andbouredakteur Sabrina Dean gesels vanoggend met landbou-ekonoom dr. Kobus Laubscher oor die konsep van die "plaasprobleem". Laubscher verduidelik dat wanneer daar veranderings in pryse kom, kan dit vir boere baie moeilik wees om te reageer. Hy sê, by voorbeed, dat in die geval van 'n styging in vleispreise moet 'n boer besluit of hy hulpbron allokasie gaan aanpas. Maar die probleem is dat hy eers na 'n geruime tyd ;n bemarkbare produk soos spenkalwers sal he, en dat daar intussen baie ander veranderinge kan kom:
12 Oct 2016 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min