Prof Willemse spreek vleisbeesskool toe

Loading player...
OFM-nuus se landbou redakteur Sabrina Dean was gister oggend by die Aldam Vleisbeesskool wat tot en met Vrydag onderweg is. Sy et met hoofspreker, Professor Johan Willemse gesels oor die huidige stand van sake met die beesvleisbedryf. Hulle gesels ook oor die groot debatspunt van die skool - naamlik oor die implementering van vleisgradering om sodoende verbruikers te verseker van kwaliteit. Die algemene mening is dat verbruikers wereldwyd bereid is om vir goeie kwaliteit meer te betaal:
12 Oct 2016 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min