Die plaasprobleem - boere genoodsaak om verskeie elemente te balanseer

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur Sabrina Dean gesels met landbou-ekonoom dr. Kobus Laubscher waar hulle verder uitbrei oor die konsep van die "plaasprobleem". Laubscher verduidelik dat boere is prysnemers aan beide kante vandie plaashek. Hy vertel verder dat daar verskeie elemente is wat produsente moet uit balanseer waneer daar gepoog word om winsgewend en volhoubaar te kan boer.
20 Oct 2016 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min