Navorsers vorder goed met Zuluskaap-telery

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, was onlangs in Pretoria waar sy ‘n dag by die Landbou-navorsingsraad se diereproduksie-eenheid op Irene spandeer het. Een van die navorsers waarmee sy gesels het, is Leon Kruger van die kleinvee-afdeling. Met hierdie uittreksel uit die volledige onderhoud vertel Kruger oor pogings om een van die mees bedreigde inheemse skaapspesies, die Zulu, te probeer red:
6 Nov 2016 7PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min