Stampkar-rugby selfs in landbou

Loading player...
Die landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, gesels weekliks oor ‘n verskeidenheid van onderwerpe wat betrekking het tot die landbousektor. Vandag kyk hy na ‘n verslag wat die Nasionale Bemarkingsraad onlangs gepubliseer het. Hierdie verslag gee ‘n terugblik op omstandighede in 2015. Hy sê die pryse van verskeie landbouprodukte het reeds sedert 2015 as gevolg van die droogte gebokspring:
23 Nov 2016 7PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min