Die blindekol van die Suid-Afrikaanse landbou-ekonomie

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher. Vandag se gesprek handel oor die herwaardering van landbou, wat Laubscher meen grootliks ‘n uitvloeisel van die negatiewe impak van die droogte is. Hulle gesels onder meer ook oor die werkloosheidsyfer, kosinflasie en die verwagte impak van die nasionale minimum loon:
30 Nov 2016 7PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min