Ekonoom lig alternatiewe siening oor hoenderkwessie

Loading player...
Die ekonoom, Dawie Roodt, het gister met Martin van der Merwe op OFM se Big Breakfast oor die hoenderkwessie gesels. Roodt meen eerder as om invoer, wat die plaaslike hoenderprodusent onder geweldige druk plaas, te probeer hokslaan, moet daar eerder daarop gefokus word om Suid-Afrikaanse produsente op die globale veld meer mededingend te maak.
12 Jan 2017 7PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min