Sosiale beskerming kan vraag na voedsel ondersteun

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, oor sosiale beskerming of toelaes en die impak in die landbousektor. Hy sê daar is bewyse dat ‘n groot hoeveelheid van sulke toelaes aan kos bestee word en dus, tot ‘n mate, landbouproduksie, sowel as vraag na kos, ook ondersteun en stimuleer:
18 Jan 2017 7PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min