Plaaslike mielie-oes belangrik weens kommandowurmplaag in Afrika

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, oor graanvooruitsigte vir Suider-Afrika. Hy sê dit wat tans noord van ons grense aan die gang is in terme van ‘n kommandowurmplaag, meen die vooruitsigte vir die Suid-Afrikaanse mielieoes is van wesenlike belang. Laubscher kyk ook na die vooruitsigte wat verlede week deur die Oesskattingskomitee bekend gemaak is. Die verbeterde vooruitsigte kan reeds gesien word in die Safex-mieliepryse.
Hulle het ook gepraat oor die vraag of dit goed of sleg is om te sit met surplus voorraad.
1 Feb 2017 7PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min