Veearts deel wildverskuiwingswenke

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die wildveearts, dr. Johan Kriek, oor waarna om op te let wanneer wild verskuif word. Hy sê hoe minder stres die dier ervaar, hoe beter. Hy bespreek pylvangmetodes teenoor tradisionele boma-vangmetodes. Hy gee ook vele wenke oor hoe om te verseker jou wild kom lewendig by die eindlokaal aan:
6 Feb 2017 7PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min