Wenke om vir jagseisoen voor te berei

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met Johan van de Giessen, bestuurder van jagsake by die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging, oor voorbereidings vir die jagseisoen. In hierdie eerste uittreksel uit die volledige onderhoud gesels hy oor die jagseisoen in die Vrystaat, Noord-Kaap en Noordwes. Hy praat oor jaglisensies, permitte en toestemmingsbriewe. Hy vertel ook oor die jagter se verantwoordelikhede:
28 Feb 2017 7PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min