Binnelandse melkprodusente hoopvol oor beter vooruitsigte vanjaar

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die voorsitter van die Melkprodusente-organisasie in die Vrystaat, Gideon Lamprecht. Hy vertel meer oor ‘n boeredag wat Donderdag 9 Maart in Lindley plaasvind waar boere ook meer sal kan leer oor die effektiewe produksie van kuilvoer. Hy brei ook uit oor hoe hy voel oor die jaar wat voorlê. Hy sê hy is versigtig optimisties dat vanjaar baie beter vir binnelandse melkprodusente gaan wees:
5 Mar 2017 7PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min