Die bemarkingsmarge vir landbouprodukte in die fase ná droogte

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher. Vandag se gesprek handel oor die bemarkingsmarge vir landbouprodukte in die fase ná droogte. Laubscher sê goedkoper mielies sal daartoe lei dat kospryse in die toekoms gaan daal, maar dit gaan nie oornag realiseer nie. Hy sê die armste van die armes sal definitief baat by laer kospryse:
7 Mar 2017 7PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min