Clocolan-boeregemeenskap span saam om kinders toekoms te bied

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het hierdie week tydens ‘n mediatoer wat deur Vrystaat Landbou gereël is, verskeie inisiatiewe besoek wat deur boere of boerderygemeenskappe van stapel gestuur is om gemeenskappe te ondersteun. Sy het met Marieta Groenewald, ‘n boervrou van Clocolan, gesels. Groenewald het die Lethoteng Learning Centre gestig om kinders te help wat nie kan skoolgaan of toelaes ontvang nie omdat hulle nie geboortesertifikate het nie:
23 Mar 2017 8PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min