Landbouers span saam om na gemeenskap om te sien

Loading player...
OFM-nuus se landbou redakteur Sabrina Dean gesels met Petrus Grové vanaf die ‘MD Foundation’ in die Ficksburg omgewing. Hierdie stigting is een van die inisiatiewe wat tydens die onlangse Vrystaat Landbou mediatoer besoek is. Grové vertel hoe vyf families so ‘n paar jaar gelede bymekaar gekom het met ‘n nuwe doelwit, wat nie net fokus op die winste wat deur die beordery gerealiseer kan word nie, maar ook kyk na die welsyn van die gemeenskap:
30 Mar 2017 8PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min