Kommentaar verlang op aansoek om graankontrak-rapportering daar te stel

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur gesels met Graan SA se dr. Dirk Strydom oor ‘n aansoek wat onlangs in die Staatskoerant gepubliseer is. Strydom verduidelik die aansoek gaan oor die rapportering van kontrakte vir die invoer of uitvoer van graankontrakte. Hy sê dit sal veroorsaak dat daar beter inligting beskikbaar is wanneer belangrike markbesluite geneem moet word:
4 Apr 2017 8PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min