Elke individu in landbou is baie belangrik, meen VS Jongboer-wenner

Loading player...
Vrystaat Landbou het verlede week die Virginia-boer, Johan van Huyssteen, as die provinsiale Jongboer van die Jaar aangewys. OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het met Johan en sy vrou Joanita gesels. Hulle praat oor hoe hy voel om die toekenning te ontvang en hy deel ook meer inligting oor sy boerderypraktyke. Hy gesels oor sy gevoelens en die toekoms van jongboere:
9 Apr 2017 8PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min