Raad vir jongboere oor hoe om global te kan meeding

Loading player...
Een van die sprekers by die Vrystaat Landbou Jongboer Konferensie verlede week is Graan SA se bestuurder van graan ekonomie en bemarking, Dr Dirk Strydom. Hy het met die jongboere gesels oor hulle plek en rol in die globale prentjie. In hierdie uittreksel van die volledige praaitjie deel hy meer oor kwessies soos tegnologie, bemagtiging, produktiwieteit en navorsing en ontwikkeling:
9 Apr 2017 8PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min